Produkte

Weiveld
Produkte

Spenskas

Koskulture

Huishoudelik

Kwekery

vee

Kwekery

omgewingsvriendelike
Skoonmaakmiddels

Bio Det Wasgoedroom

kragtige wasgoedroom vir handwas of wasmasjien(geen extra versagter nodig nie)

1 Kg – R130
5Kg – R540

Auto Dish Gel

Skottelgoedseep te gebruik in ‘n skottelgoedwasser of wasbak

500 mℓ – R90

Wonder Gel

Meerdoelige gel-reiniger, vir hand-skottelgoedwas, algemene skoonmaak, vensters, vloere, badkamer, oond, ens.

500g – R106
2.5kg – R491
5kg – R725

Bio Sanitise Spray

Ontsmettende sproei (bevat alkohol) vir hande, oppervlaktes in kombuis, badkamer en meer; effektief teen virusse, bakterieë en fungus

500mℓ – R83
5ℓ – R743

Wonder Spray

Meerdoelige sproei, vir o.a. oond, teëls, mure, oppervlaktes, vetterigheid, oliekolle op klere, handwas en vetterige skottelgoed

500mℓ – R53

Nourish &Shine

Leervoeding vir hout- en leerprodukte
(aktetasse, leerbaadjies, skoene, banke, ens.),
ook te gebruik as lipsalf

125g – R97

Fruit & Veg Wash

Skadelose, maar kragtige seep om gifstowwe en ander vuilheid van vrugte en groente af te was

500mℓ – R77

3-Pack Home Basket

Bio det Wasgoedroom (1ℓ)
Wonder Gel (500g)
Wonder Spray(500 mℓ)

R270

4-Pack Home Basket Plus

Bio det Wasgoedroom (1ℓ)
Wonder Gel (500g)
Wonder Spray(500 mℓ)
Bio Sanitise (500mℓ)

R346

Bestellings:

Stuur u wenslys na groengetrou@gmail.com of whatsapp na
063-060-7586 en meld asseblief u area.

Ons sal die beskikbaarheid van produkte bevestig en met u gesels oor vervoer-opsies.

U sal ‘n rekening ontvang, wat elektronies betaalbaar is.
Sodra ons die bedrag ontvang het, sal die bestelling sorgvuldig opgemaak word.
Bestellings kan tot en met 10 werksdae neem voordat dit gereed is versending.

‘n Gratis afleweringsdiens is beskikbaar vir Boshof, Kimberley, Bloemfontein en Orania areas.